Reviews
Title Guest Review

REVIEWS BY OUR GUESTS


 

” I would definitely recommend this beautiful guest house. Clean, well equipped and lovely hosts. “

Kaye Mansfield Gauteng


 

” So heerlik hier gekuier in so ‘n goed-ingerigte huis! Ons laaste-minuut wegbreek was fantasties.

Dankie dat julle ons kon akkommideer. “

Hanlie, Jacques x 2, Riaan, Asmaai, Philip, Ivor, Gunter & Pieter


 

” Baie dankie vir heerlike verblyf, julle gasvryheid. Ons het gerus en heerlik herlaai en reg vir die nuwejaar. “

Die Wessels Gesin – Bloemfontein


 

” Wonderfully restful! Conveniently situated and makes exploration of the area on the ‘new’ roads a must, and the beautiful scenery, and nature to enjoy and engage in.

Baboons, buck to add to it. Offers everything at the door! The Bush Cafe on New Year’s Eve was interesting. Thanks for the spacious accommodation and making us comfortable and feeling assured that you are always there for your guests requirements.

So peaceful in your own Garden of Eden. “

Ivan Klitzner & Family 


 

” Baie dankie vir die voorreg om in Ouma se huis te kan bly. Pragtig, skoon en alles wat ‘n mens nodig het en meer. Boere-gasvryheid op sy beste. “

Schermbrucker, Von Schute & Keet Families 


 

” Die verblf was aangenaam, sal weer wil kom, dankie vir gasvryheid, geriewe baie goed. Dis min dat jy dit so kry. Baie dankie Ouma se Plaashuis.

Dankie vir die rus. Alles in orde “

Abraham Human


 

” Serene tranquil gardens, spacious warm and inviting home away from home. We loved it. Braai and entertainment area is lovely. “

Papich & Kanni Family


 

” Dit was ‘n onvergeetlike lekker tyd! Baie DANKIE! Dit is pragtig en so lekker rustig. “

Chane & Almal


 

” Jul plekkie het weer herinnering terug gebring van die plaaslewe. Dit was ‘n rustige naweek en het dit baie geniet. Baie dankie. “

Chrisna Vlok en Familie


” Wat ‘n salige ondervinding… Pragtige omgewing, wonderlike weer. Baie dankie vir al die geriewe en gasvryheid. Mag die toekoms vir julle baie vreugde en vrede inhou! “

Sonja, Bertus & Kinders


 

” Dit was baie lekker & rustig. Plek is lekker gemaklik ingerig en laat mens tuis voel…

Baie dankie vir ‘n wonderlike naweek! “

Chantell Pio & Chane Tessner


 

” We had a lovely time in your home. God bless you. Much appreciated! “

Annette & Family


 

” Weereens baie dankie! Mens voel altyd tuis hier en dit is so lekker rustig! “

Wessel Serfontein


 

” Baie dankie vir die lekker, mooi, skoon huis. Voel soos om tuis te kom… tot met beskuit bederf!!! Ons kom graag weer. “

Stoffel & Norma Walters


 

” Werklik netjies en agtermekaar plek. Goeie aand hier gehad. Dankie. Een mooi huis om te onthouden om nog eerstekomen! “

Frederik, Pieter & Harry – Nederland


 

” Thank you for allowing us to stay in your beautiful home and enjoy the peaceful part of the Western Cape. “

Howlers Family


 

” Dit was lekker, maar ons almal was verras oor die krokodil in die dam! Dankie vir ‘n lekker aand se rus en mooi natuurskoon.

Kannie wag om weer te kom nie! Dankie “

Hannes, Sunee, Duan, Wian en Mia Maritz


 

” Baie dankie – pragtig, rustig – Blessing “

Daniel


 

” Hennie & Magdel – Julle het voorwaar ‘n goeie ‘treasure’ hier op die plaas. Dankie vir jul gasvryheid en die geleentheid om ‘n nag in Ouma se Paradys te kon deurbring. Dis regtig ‘n stunning huis, tuin, atmosfeer. Mag hierdie plek nooit heengaan nie. Voorspoed. “

Andre & Linda Barnard